Sunday, 24 March 2019

Oom Huilwa, Ta’ Brieka en die walvis

Ek gaan nou nie so ongeskik wees om te sê Oom Huilwal was lelik nie. Ek gaan maar net sê sy gesig was onnetjies. Dit het half gevoel of al die parte op sy gesig nie mooi gesit het waar hulle moes sit nie. Ek kan ook nie veel meer sê van Ta’ Brieka nie. Daar is al gesê dat sy ‘n afdraande gesig...
Share: