Daar is duisende kilometers se grondpad in Suid-Afrika waar geen mens ooit ry tensy jy daar moet ry nie. Een so pad is die pad tussen Warmbad en Nooitgedacht. Daar het ‘n paartjie Oom Drik (uitgespreek Dirk, maar gespel Drik, oorlat sy Pa disleksies was) en Ta’ Alie ‘n plaas gehad. (Nie Tant Alie van...
Monday, 29 July 2019
Saturday, 20 July 2019
Koning Stefaans van Staden
Ek het van kleins af al ‘n probleem. Nee wag, kom ons stel dit
eerder so: Die samelewing het van kleins af ‘n probleem met my. Sien, ek
hou nie van harde handearbeid nie. Ek hou nie daarvan om iets op te tel
en te dra nie. Ek hou nie van hardloop of selfs vinnig loop nie. Ek hou
nie daarvan om iets...