Kom ons kry dit
sommer uit die staanspoor uit die weg want ons weet almal ek moet dit sê...
(Ma en ander Sensitiewe lesers: druk gou julle oë toe.) Fok Eskom. En fok sommer vir
Jan van Riebeeck ook want obviously is dit eintlik sy skuld. Stupid Hollander,
hoe durf hy?
(OK, sensitiewe lesers...