Soos dit ‘n Maandag-oggend betaam, is daar toe nou ‘n moerse f-op,
op die N1 voor die Atterbury-afrit, een van die besigste interseksies in
die land. Nou gewoonlik sal mense alternatiewe roetes kies om die
ongeluk te vermy, maar vandag sien ek ‘n weird patroon – dis asof die
verkeer in die rigting...