Tuesday, 25 June 2019

Gaan vlieg man - Deel 2

Ek lê nou al ‘n maand lank en “toss and turn” elke aand. (Sies man, tannie, waar is jou gedagtes? Ek bedoel ek kan nie slaap nie!) Sien ek vlieg mos nou die einde van die maand Duitsland toe. (Ja Duitsers, sluit julle deure en vensters ek’s op pad!) En dis nou juis mos die gevliegery wat my so wakker...
Share: