Monday, 16 September 2019

Rugby vir idiote - Deel 1

As jy soos ek is, dan is jy bewus van Rugby en dis hoe ver jou kennis en belangstelling strek. Dit het geen invloed op jou lewe nie, en jy lei ‘n gelukkig lewe ondanks dié feit. 17 of 12 of 49 mans (of hoeveel ook al in ‘n span is) wat heen en weer hardloop op ‘n baan agter ‘n bal aan, het geen impak...
Share:

Friday, 13 September 2019

Die Dood en die tweede kans

Ek het haar doodgemaak. Jy hoef nie te wonder nie. Daar is geen raaisel, misterie of onoplosbare komplot nie. Ek het die pistool teen haar kop gedruk en die sneller getrek. Natuurlik nie sonder die nodige drama, trane en pleite nie. Daar was bloed orals. Soos ‘n rooi storm na ‘n droë winter. Dit...
Share: