Wednesday, 13 June 2018

Manne, ons moet praat...

My mede mans bestuurders, kom staan bietjie hier dat ons gesels oor ‘n saak wat swaar op my hart lê. Soos sake staan moet ons almal nou maar elke dag vir ure in die verkeer sit op pad na of van ons werk af. Sal ons nie veel eerder langs ‘n bosveld vuur wil sit of oor die see wil uitkyk nie? Maar...
Share:

Dear ANC - An open letter

An open letter: Below are two images. One taken 17 June 1976. One taken last night, 20 June 2016. 40 years since the first picture was taken. 22 years since the ANC came to power. And nothing changed. ANC members are still burning buses. So my question, dear ANC is: What would make you happy? You...
Share:

Afrikaners - Wat maak julle nou?

Blaai ek weer in ‘n oomblik van verveeldheid deur my Facebook feed. Een of anner dame braak gal oor ‘n ander skinderbek antie op Ek’s van die Ooste. “Weird.” Dink ek by myself en scroll verby. En dan nog so ‘n post. Nee die dame kla oor daai meisietjie, en stuur sommer screenshots van privaat gesprekke...
Share: