Monday, 27 May 2019

3 Groepe Mense

Het julle al opgelet dat daar in die “moderne tye” groepe mense is wat bestaan, wat nie bestaan het toe ons kinders was nie. Waar kom hulle vandaan? Waar het hulle weggekruip al die tyd net om ewe skielik onder een of ander bos uit te spring “Hallo! Hier’s ek nou... Nee, ek was nog heeltyd hier,...
Share:

Friday, 17 May 2019

'n Ongemaklike Spul

So anders as wat mense is, so is hulle ook maar almal dieselfde... En spesifiek nou as dit kom by sosiale interaksie wat dinge nou vir my vreemd raak. Ek staan en luister vir iemand wat vir my hulle langdradige storie vertel. Vir ‘n begin is dit een van daai mense wat geen benul het van persoonlike...
Share:

Tuesday, 7 May 2019

Drank en liefde

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary... 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig... Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt waar die redes...
Share: