Wednesday, 17 April 2019

Goeie maniere

Ek is alweer in die moeilikheid. Of is dit nog steeds, net dieper? En dis nie eers asof ek probeer het om in die moeilikheid te kom nie. Sien ek loop by die gang af by die kantoor en ek loop verby een van die girls – sy huil histeries. Ek vra haar wat’s fout. “Hoehoehoesniksnik...my kar...hoehoehoesnik...proes...my...
Share:

Friday, 5 April 2019

Dag van die beduiwelde eiers

Ouvrou Wippers is toe nou uiteindelik dood. Askies dat ek sê “uiteindelik” maar ek glo die dorpenaars sal ieder en elk saamstem dat “uiteindelik” die regte woord is. Niemand is seker hoe oud sy was nie. Katryn Brilboks, die bibliotekaresse, het navorsing gedoen en die vroegste verwysing wat sy in...
Share:

Tuesday, 2 April 2019

Sport en so en dit

Waar was ek die afgelope paar weke? Ek gaan jou nou nie verveel met die details nie. Kom ons sê maar net alles wat moontlik skeef kon loop, het. My oog wat altyd aan die spring raak as ek gespanne of geïrriteerd raak (jip, my nervous twitch) het opgehou om te spring en sommer ontaard in een of...
Share: