My ouma het altyd gesê, jy kan 'n boerbok tot by seewater lei, maar
jy kan hom nie forseer om 'n seester te lek nie. Nee, ek’s self nie
seker wat dit beteken nie, maar dit klink vreeslik insiggewend. As ek
moet raai het dit iets te doen met Fanus.
Een goeie dag het ‘n
Antie op ‘n buurplaas...
Tuesday, 26 November 2019
Tuesday, 12 November 2019
Vakansie? Wat is dit?
Ek voel ons
beweeg weer daai tyd van die jaar in. ‘n Tyd wat ek begin vrees vir ander mense
se lewens. Want hierdie tyd van die jaar begin my geduld op ‘n skaal van 1 tot
10 trek by “fok jou”. Ek het soos dit is ‘n reputasie van “Die Skuins Bedonderde
Een”, om en in die kantoor – waarskynlik na aanleiding...
Friday, 1 November 2019
Julle kan nie bestuur nie!
Kyk, as daar een ding is waaroor
ons almal kan saamstem, dan is dit die feit dat Pretorianers nie kan bestuur
nie. Soos wat Magriet in haar Corsa Lite, Frikkie in sy Wildtrak en Bongani in
sy taxi bestuur, is die feit dat ons almal nie daagliks in ‘n ongeluk is nie,
niks anders as ‘n wonderwerk nie....