Tuesday, 24 January 2023

'n Karen-brief #2

 Hierdie is nog een van my gunsteling “angry letters” (lees: passive aggressive).In hierdie geval wou ek van ‘n Internet Diensverskaffer - ons noem hulle sommer “Roermymoer (Pty) Ltd” - se dienste gebruik maak. Hulle het die invoice gestuur, ek het die invoice betaal en gewag. Na 3 weke was die...
Share:

'n Karen-brief #1

Ons woon in Afrika. (As jy onseker is waar jy is, kyk in jou yskas. As die liggie nie brand nie, het jy weer nie elektrisiteit nie, so jy is inderdaad in Afrika.) Ons weet al alles gebeur in "Afrika Tyd". Dit verg baie geduld. Party mense hou van "gil en skree" en wil met die "manager" praat as alles nie volgens hulle sin gebeur nie. (Here's looking at you Karen.) Ek is nie 'n Karen nie. Ek is...
Share:

Monday, 9 January 2023

Hêppie 2023. Of probeer ten minste net.

 En so is dit weer ‘n nuwe jaar. Ek weet nie hoe dit gebeur het nie, want toe ek eergister na ‘n kalender gekyk het, toe is dit 11 November 2022. Maar hier is ons nou. Sal ons gou met heimwee en koue rillings terugkyk na 2022? Natuurlik was Covid skielik iets van die verlede. Ons het die oggend...
Share: