Tuesday, 24 January 2023

'n Karen-brief #2

 Hierdie is nog een van my gunsteling “angry letters” (lees: passive aggressive).In hierdie geval wou ek van ‘n Internet Diensverskaffer - ons noem hulle sommer “Roermymoer (Pty) Ltd” - se dienste gebruik maak. Hulle het die invoice gestuur, ek het die invoice betaal en gewag. Na 3 weke was die...
Share:

'n Karen-brief #1

Ons woon in Afrika. (As jy onseker is waar jy is, kyk in jou yskas. As die liggie nie brand nie, het jy weer nie elektrisiteit nie, so jy is inderdaad in Afrika.) Ons weet al alles gebeur in "Afrika Tyd". Dit verg baie geduld. Party mense hou van "gil en skree" en wil met die "manager" praat as alles nie volgens hulle sin gebeur nie. (Here's looking at you Karen.) Ek is nie 'n Karen nie. Ek is...
Share:

Monday, 9 January 2023

Hêppie 2023. Of probeer ten minste net.

 En so is dit weer ‘n nuwe jaar. Ek weet nie hoe dit gebeur het nie, want toe ek eergister na ‘n kalender gekyk het, toe is dit 11 November 2022. Maar hier is ons nou. Sal ons gou met heimwee en koue rillings terugkyk na 2022? Natuurlik was Covid skielik iets van die verlede. Ons het die oggend...
Share:

Wednesday, 13 May 2020

Grimering en waterslides

So ry ek na ‘n vriendin toe om vinnig ‘n belangrike dokument af te laai en laat weet haar sommer per WhatsApp ek’s amper daar. Voor in haar driveway staan ‘n vreemde ou. “Middag meneer!” Seg ek. “Is Karen hier?” Ek kry ‘n kyk. Dis ‘n vreemde kyk. Dis ‘n vuil kyk. Dis Karen. Sonder make-up. Oeps.  Ja...
Share:

Monday, 16 March 2020

Nog Corona - Want mense weet nie wat is satire nie

Sug. Asem in (maar nie te diep nie, want julle weet – Corona) en asem uit. Kyk moeilikheid is mos nou vir my niks nuut nie, want dis mos nou maar wat gebeur as jy heeldag en aldag daarvoor loop en soek. Maar hierdie keer begin dit nou bietjie op my linker tietspier werk. So laat ek nou maar die...
Share:

Tuesday, 10 March 2020

Hoe om Corona te oorleef (Of: Stoppit met julle nonsens!)

Maar my donnor. Sal julle nou bietjie relax?! Ontspan die tiete. Hakuna jou tatas. Ontknop die hol spiere. Want as ek nou weer een keer “Corona Virus” hoor gaan ek sowaar as waaragtig daai persoon met ‘n kaktus in die keel steek. Kom sit hier om die oom dat ek julle nou mooi kan vertel: 1.       Daai gesig-maskertjies...
Share: