This morning started out like a typical Monday morning.
Hectic. This e-mail was waiting for me in my inbox:
From: <info@beckymiles.com>
To: Riaan@xxxx.co.za
Subject: riaan@xxxx.co.za:bananalama32
It appears...
Monday, 30 July 2018
Friday, 27 July 2018
"Mia Muis se eerste dag by die Skool vir Klein en Oulike Diere." - Digitale Kinderstorie
Gratis en verniet. For you for free!
"Mia Muis se eerste dag by die Skool vir Klein en Oulike Diere." - Digitale Kinderstorie.
Ek het die storie 'n ruk terug geskryf, en dit het intussen sy doel gedien, so nou lê dit net op my rekenaar rond - doelloos.
Die storie is bedoel vir kinders 4-7 jaar...
Monday, 23 July 2018
#Survivor #Kleinhuisie - Ek is so jammer dames!
Ek moet vandag
nederig om verskoning vra aan elke liewe vrou. Ek is jammer. Ek verstaan nou.
Laat ek eerder by
die begin begin.
Van jongs af het my ma
dit by my ingedril: “Sit die toilet se sitplek plat as jy klaar jou besigheid
gedoen het.” Ek sweer sy het party dae buite die badkamer...
Friday, 13 July 2018
Het ek al genoem ek hou nie van kamp nie?
Ek kan sommer uit die staanspoor verduidelik: Ek hou nie van kamp nie. Ek verstaan dit nie. Dit is nie dat kamp vir my volksvreemd is nie.
Ek het groot geword as ‘n kamper. My Pa-hulle het een van daai stokou Jurgens karavane gehad – die model wat basies die ossewa vervang het na die Groot Trek....
Monday, 9 July 2018
My "ordeal" met OrderIn en Grafters Tavern en hoe ek amper dood is van die hongerte!
(Edit: Dinesh Patel, CEO of OrderIn contacted me personally after I wrote an angry e-mail to the customer service e-mail address. See bottom.)
Ek
is nou nie ‘n groot aanhanger van die “Name & Shame” metode nie. Ek
is maar van die “Vergewe en Vergeet” groepie mense. Shit happens. Life
goes...