Thursday, 29 November 2018

"Bad bomme"

Die afgelope week was woes sê ek vir julle! Daar was die hele Black Friday affêre. Alhoewel ek nie die binnekant van ‘n shop gesien het nie, was net die gedagte daaraan genoeg om my uit te put. Julle het seker al die Black Friday video’s gesien? Daai wat wys wat geneur as Game hulle deure oopswaai...
Share:

Sunday, 25 November 2018

Opwindende Nuuse - Engele en so en dit

Kom ons wees nou maar eerlik met mekaar. Ek gaan nooit ‘n Nobelprys vir Letterkunde wen nie. Ek skryf nou maar net nie fancy genoeg vir die tannies met die bollas en die brille op die punte van hulle neuse nie. Hulle boudspiere is hopeloos te gespanne om my ‘stories’ te gaan wil kies vir een of...
Share:

Wednesday, 21 November 2018

Stilte in die hitte

Hierdie was ‘n besondere uneventful week, die dat ek so stil is. Behalwe natuurlik vir die feit dat dit warm was. Nee, nee. Moer warm. Ek het besef dis nou regtig warm toe twee Hobbits by my kantoor inhardloop en ‘n ring daar neergooi. (Komaan. Iemand moet daai verwysing verstaan?!)  Anyway....
Share:

Monday, 12 November 2018

Kinders maak my bang

Ek het ‘n natuurlike vrees vir kinders. (Of is dit nou eintlik ‘n onnatuurlike vrees?) Dit is moontlik omdat die monstertjies agaskiesekbedoel mensies so onvoorspelbaar is. Met volwassenes weet ek gewoonlik wat in ‘n situasie gaan gebeur – hulle is redelik voorspelbaar.  Maar kinners? Nope....
Share: