Julle
weet ek is mos maar stil en inkennig en sê nie regtig veel nie, né?
Maar ek moet bietjie spog. Sien, gisteraand was 'ink skryf in Afrikaans'
se jaarlikse gala-aand waar al wat 'n digter en skrywer is, vanoor die
land bymekaar kom en mekaar vertel hoe oulik skryf hulle... Toe gaan ek
mos...
Monday, 28 October 2019
Monday, 21 October 2019
Nastergal Wolfram en die 72 Maagde
“Dis nie dat jy
lelik is nie, dis net dat... nee, ek kan tog nie so oopbek lieg nie. Dis oorlat
jy so lelik is.”
“Ons sit die
ligte af en jy maak toe jou oë...”
“Nee dankie.”
“Wat van ‘n
stukkie geelvet biltong?”
* * *
Soos dit mos maar
op ‘n klein dorpie met net ‘n kerk en ‘n bottelstoor...
Monday, 14 October 2019
Moeggepraat
Die debat oor
lyfstraf was natuurlik die afgelope maand op almal se lippe. Obviously moet ek
my opinie ook gee, want niemand het daarvoor gevra nie.
Ek het al ‘n keer
of wat oor my kinderjare geskryf, so meeste van julle weet dat ek nog nooit in
my lewe pakslae gehad het nie. (Ek sê dit...
Tuesday, 8 October 2019
Rugby vir idiote (Deel 2)
Hierdie is deel 2
van die handleiding vir idiote (soos ek) wat totaal ‘clueless’ is as dit by
rugby kom, maar graag wil saam gil as daar ‘n groot ‘game’ is. Net om julle
geheue te verfris: Deel een het ons die basiese rugby terme behandel soos “bal”
wat die ronde ding (wat nie rond is nie) is waaroor...
Sunday, 6 October 2019
Oom Kiewiet en Ta’ Makkie se lanterfantery
Oom Kiewiet was ‘n kraakvars teologie student toe hy Ta’ Makkie
ontmoet het. (Toe was hulle natuurlik nog nie “Oom en Ta’” nie.) Hy was
so vars dat hy nog ‘n Bybelversie opgesê het as hy sy toon stamp, in
stede van vloek soos die res van ons. Sy was ‘n sekretaresse vir een of
ander staatsamptenaar...
Tuesday, 1 October 2019
Die mense van 'Faceboek'
Ek dink ek moet myself van al wat ‘n Facebook groep is afhaal, want die
frustrasie maak net dat my een linkeroog aanhoudend aan die spring is...
Dit is nogal ‘n uitdaging vir iemand soos ek, wat mos oor alles ‘n
eiertjie te lê het, om stil te bly as “die dommetjies” losgelaat word.
(Dis nou “ander...